Harry Endo (20 Julie 1922 – 9 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hawaii Five-O (1968) en Magnum, P.I. (1980).

Filmografie Televisiereekse 1968: Hawaii Five-O 1980: Magnum, P.I.

Televisierolprente 1997: Hawaii Five-O

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu