John Emery (20 Mei 1905 – 16 November 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spellbound (1945), The Spanish Main (1945), The Woman in White (1948), en Rocketship X-M (1950).
Filmografie Rolprente 1944: Mademoiselle Fifi 1945: Spellbound 1945: The Spanish Main 1945: Blood on the Sun 1948: The Woman in White 1948: The Gay Intruders 1948: Let's Live Again 1950: Rocketship X-M 1950: Dakota Lil 1951: Double Crossbones 1951: Joe Palooka in Triple Cross 1954: The Mad Magician 1957: Kronos
Televisiereekse 1953: The Philip Morris Playhouse
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu