Ivan Dixon (6 April 1931 – 16 Maart 2008) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Spook Who Sat by the Door (1973) en in die televisiereekse Hogan's Heroes (1965), Magnum, P.I. (1980), en Quantum Leap (1989).
Filmografie Rolprente 1964: Nothing But a Man 1970: Suppose They Gave a War and Nobody Came? 1972: Trouble Man 1973: The Spook Who Sat by the Door
Televisiereekse 1963: The Outer Limits 1965: Hogan's Heroes 1980: Magnum, P.I. 1989: Quantum Leap
Televisierolprente 1974: Fer-de-Lance 1974: The Sty of the Blind Pig 1978: Love Is Not Enough 1982: Palms Precinct 1993: Percy & Thunder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers