Badja Djola (9 April 1948 – 8 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mississippi Burning (1988), An Innocent Man (1989), The Last Boy Scout (1991), en Who's the Man? (1993).

Filmografie Rolprente 1988: Mississippi Burning 1989: An Innocent Man 1991: The Last Boy Scout 1993: Who's the Man? 2000: The Price of Air 2005: Slipdream

Televisierolprente 1991: Christmas on Division Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu