Jack Dodson (16 Mei 1931 – 16 September 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Getaway (1972) en in die televisiereekse Mork & Mindy (1978), American Playhouse (1981), en It's Garry Shandling's Show. (1986).

Filmografie Rolprente 1972: The Getaway

Televisiereekse 1968: Mayberry R.F.D. 1974: The Manhunter 1975: Adams of Eagle Lake 1976: All's Fair 1977: Walkin' Walter 1978: Mork & Mindy 1978: In the Beginning 1980: Phyl & Mikhy 1981: American Playhouse 1986: It's Garry Shandling's Show.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu