Robert Donner (27 April 1931 – 8 Junie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967), High Plains Drifter (1973), en Bite the Bullet (1975), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).
Filmografie Rolprente 1967: Cool Hand Luke 1967: Catalina Caper 1973: High Plains Drifter 1975: Bite the Bullet 1978: Five Days from Home
Televisiereekse 1978: Mork & Mindy 1978: The Young Pioneers 1995: Legend
Televisierolprente 1977: Martinelli, Outside Man 1978: Standing Tall 1978: Trail of Danger 1989: The Rocket Boy
Video's 1993: Leslie Nielsen's Bad Golf Made Easier 1994: Bad Golf My Way
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu