Frank Doubleday (28 Januarie 1945 – 3 Maart 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Escape from New York (1981), Space Rage (1985), en Shakespeare's Plan 12 from Outer Space (1991).

Filmografie Rolprente 1976: Assault on Precinct 13 1981: Escape from New York 1985: Space Rage 1991: Shakespeare's Plan 12 from Outer Space

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu