Eric Douglas (21 Junie 1958 – 6 Julie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Flamingo Kid (1984), The Golden Child (1986), en Honor Bound (1988), en in die televisiereeks Tales from the Crypt (1989).

Filmografie Rolprente 1979: The Spy Who Did It Better 1984: The Flamingo Kid 1986: The Golden Child 1987: Student Confidential 1988: Honor Bound 1991: Delta Force 3: The Killing Game 2009: Kirk Douglas: Before I Forget

Televisiereekse 1989: Tales from the Crypt 1992: Bas les masques

Televisierolprente 1982: Remembrance of Love 1987: The American Academy of Dramatic Arts Annual Tribute: A Salute to Kirk Douglas 1988: Barry Gibb Love and Hope Festival IV

Video's 2007: The Words Left Unsaid

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu