Meyer Dolinsky (13 Oktober 1923 – 29 Februarie 1984) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Outer Limits (1963), Star Trek (1966), Mission: Impossible (1966), en The Invaders (1967).
Filmografie Rolprente 1957: Hot Rod Rumble 1958: As Young as We Are 1978: The Fifth Floor
Televisiereekse 1963: The Outer Limits 1966: Star Trek 1966: Mission: Impossible 1967: The Invaders
Televisierolprente 1955: The First Mintmaster 1955: The Touch of Steel 1972: The Manhunter 1977: SST: Death Flight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu