Charles Dingle (28 Desember 1887 – 19 Januarie 1956) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Foxes (1941), Johnny Eager (1941), The Song of Bernadette (1943), en The Wife of Monte Cristo (1946).

Filmografie Rolprente 1941: The Little Foxes 1941: Johnny Eager 1943: The Song of Bernadette 1943: She's for Me 1943: Someone to Remember 1945: Guest Wife 1946: The Wife of Monte Cristo 1948: If You Knew Susie 1953: Half a Hero

Televisiereekse 1950: Pulitzer Prize Playhouse 1954: The Elgin Hour 1954: The Road of Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu