John Costelloe (8 November 1961 – 16 Desember 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Black Rain (1989), Die Hard 2 (1990), The Hard Way (1991), en Manhattan Murder Mystery (1993).

Filmografie Rolprente 1989: Black Rain 1990: Die Hard 2 1991: The Hard Way 1993: Manhattan Murder Mystery

Televisiereekse 1993: Tribeca

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu