Robert Courtleigh (23 Oktober 1916 – 21 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente F.I.S.T. (1978) en Winter Kills (1979), en in die televisiereeks Atom Squad (1953).

Filmografie Rolprente 1978: F.I.S.T. 1979: Winter Kills

Televisiereekse 1953: Atom Squad

Televisierolprente 1953: Dinner for the General

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu