DeForest Covan (9 September 1917 – 8 September 2007) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Reform School (1939), Rocky (1976), en The Incredible Melting Man (1977), en in die televisiereeks Sanford and Son (1972).
Filmografie Rolprente 1939: Reform School 1942: Take My Life 1976: Rocky 1977: The Incredible Melting Man
Televisiereekse 1972: Sanford and Son
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu