Franklin Cover (20 November 1928 – 5 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Stepford Wives (1975), Wall Street (1987), en Almost Heroes (1998), en in die televisiereeks The Jeffersons (1975).
Filmografie Rolprente 1975: The Stepford Wives 1987: Wall Street 1998: Almost Heroes
Televisiereekse 1975: The Jeffersons 1982: Tattletales
Televisierolprente 1982: The Day the Bubble Burst 1982: A Woman Called Golda
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu