David Carroll (30 Julie 1950 – 11 Maart 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hero at Large (1980) en in die televisiereekse The Rockford Files (1974), CHiPs (1977), en Knots Landing (1979).

Filmografie Rolprente 1980: Hero at Large

Televisiereekse 1974: The Rockford Files 1976: Ball Four 1977: CHiPs 1979: Knots Landing

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 1992