Mickey Carroll (8 Julie 1919 – 7 Mei 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gold Diggers in Paris (1938) en The Wizard of Oz (1939).

Filmografie Rolprente 1938: Gold Diggers in Paris 1939: The Wizard of Oz

Video's 2009: Hollywood Celebrates Its Biggest Little Stars!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu