Julius Carry (12 Maart 1952 – 19 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Dragon (1985) en The New Guy (2002), en in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr. (1993) en Do Over (2002).
Filmografie Rolprente 1985: The Last Dragon 2002: The New Guy
Televisiereekse 1989: Doctor Doctor 1993: The Adventures of Brisco County Jr. 1993: Cutters 1995: Misery Loves Company 2002: Do Over
Televisierolprente 1984: Goldie and the Bears 1988: Why on Earth? 2000: Schimmel 2006: The 12th Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu