Ben Carter (10 Februarie 1910 – 12 Desember 1946) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Maryland (1940), Crash Dive (1943), The Scarlet Clue (1945), en Dark Alibi (1946).
Filmografie Rolprente 1935: Kentucky Blue Streak 1940: Maryland 1943: Crash Dive 1945: The Scarlet Clue 1946: Dark Alibi
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu