Allen Case (8 Oktober 1934 – 25 Augustus 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Rifleman (1958), The Deputy (1959), The Legend of Jesse James (1965), en The Time Tunnel (1966).
Filmografie Televisiereekse 1954: Summer Playhouse 1958: The Rifleman 1959: The Deputy 1965: The Legend of Jesse James 1966: The Time Tunnel 1978: Sam 1980: The Life and Times of Eddie Roberts
Televisierolprente 1958: The Gift of the Magi 1977: Riding High
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu