Ben Carruthers (14 Augustus 1936 – 27 September 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadows (1958), A High Wind in Jamaica (1965), L'inconnu de Shandigor (1967), en The Dirty Dozen (1967).
Filmografie Rolprente 1958: Shadows 1961: Guns of the Trees 1964: Goldstein 1965: A High Wind in Jamaica 1965: Scruggs 1967: L'inconnu de Shandigor 1967: The Dirty Dozen 1968: To Grab the Ring 1972: Universal Soldier
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu