Michael Carmine (6 Maart 1959 – 14 Oktober 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Band of the Hand (1986), *batteries not included (1987), Longtime Companion (1989), en Leviathan (1989).

Filmografie Rolprente 1986: Band of the Hand 1987: *batteries not included 1989: Longtime Companion 1989: Leviathan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu