Carleton Carpenter (gebore 10 Julie 1926 - 31 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Summer Stock (1950) en The Whistle at Eaton Falls (1951), en in die televisiereekse General Electric Theater (1953) en The Best of Broadway (1954).

Filmografie Rolprente 1950: Summer Stock 1951: The Whistle at Eaton Falls 1952: Fearless Fagan 1952: Sky Full of Moon 1953: Take the High Ground!

Televisiereekse 1953: General Electric Theater 1954: The Best of Broadway 1954: The Blue Angel 1955: Luke and the Tenderfoot 1960: Directions

Televisierolprente 1954: Lady in the Dark 1960: A Date with Debbie 1965: Luke and the Tenderfoot 1966: Mary Martin: Hello, Dolly! Round the World 1995: Live from Broadway: Hello, Dolly!

Video's 2008: Summer Stock: Get Happy!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu