Johnny Carpenter (25 Junie 1914 – 27 Februarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Badman's Gold (1951), Son of the Renegade (1953), The Lawless Rider (1954), en Outlaw Treasure (1955).
Filmografie Rolprente 1951: Badman's Gold 1951: Cattle Queen 1953: Son of the Renegade 1954: The Lawless Rider 1955: Outlaw Treasure 1956: I Killed Wild Bill Hickok 1959: Night of the Ghouls 1961: The 7th Commandment
Televisiereekse 1955: Judge Roy Bean
Video's 1993: Hellborn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu