Alan Carney (22 Desember 1909 – 2 Mei 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Girl Rush (1944), Zombies on Broadway (1945), The Absent Minded Professor (1961), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).
Filmografie Rolprente 1943: Rookies in Burma 1943: The Adventures of a Rookie 1944: Girl Rush 1944: Seven Days Ashore 1945: Zombies on Broadway 1945: Radio Stars on Parade 1946: Genius at Work 1947: The Pretender 1961: The Absent Minded Professor 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World
Televisiereekse 1953: The Jean Carroll Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu