Edd Byrnes (gebore 30 Julie 1933) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny Trouble (1957), Darby's Rangers (1958), en Grease (1978), en in die televisiereeks 77 Sunset Strip (1958).
Filmografie Rolprente 1957: Johnny Trouble 1957: Reform School Girl 1958: Darby's Rangers 1958: Girl on the Run 1958: Life Begins at 17 1959: Yellowstone Kelly 1964: The Secret Invasion 1965: Beach Ball 1967: Professionals for a Massacre 1967: Any Gun Can Play 1967: Renegade Riders 1978: Grease 1983: Erotic Images 1987: Mankillers
Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1961: The Jo Stafford Show 1973: Faraday and Company 1979: $weepstake$ 1985: Our Time
Televisierolprente 1964: Kookie & Co. 1969: The Silent Gun 1975: Mobile Two 1977: Telethon 2010: Love Letters in the Sands of Time
Video's 2005: Thriller: The Restoration
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2020