Bill Cable (2 Mei 1946 – 7 Maart 1998) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), What's Love (1987), Elvira: Mistress of the Dark (1988), en Basic Instinct (1992).
Filmografie Rolprente 1973: The Last Tango in Acapulco 1978: Jungle Blue 1985: Pee-wee's Big Adventure 1987: What's Love 1988: Elvira: Mistress of the Dark 1992: Basic Instinct
Televisiereekse 1981: Movie Macabre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu