Adolph Caesar (5 Desember 1933 – 6 Maart 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Che! (1969), The Hitter (1979), A Soldier's Story (1984), en The Color Purple (1985).

Filmografie Rolprente 1969: Che! 1977: Men of Bronze 1979: The Hitter 1980: Fist of Fear, Touch of Death 1984: A Soldier's Story 1985: The Color Purple

Televisiereekse 1986: Silverhawks

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu