Arthur Byron (3 April 1872 – 17 Julie 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1932), 20,000 Years in Sing Sing (1932), Marie Galante (1934), en The Whole Town's Talking (1935).
Filmografie Rolprente 1932: The Mummy 1932: 20,000 Years in Sing Sing 1932: Fast Life 1933: College Coach 1933: Gabriel Over the White House 1933: The Mayor of Hell 1933: The Silk Express 1933: Tonight Is Ours 1934: Marie Galante 1934: The Notorious Sophie Lang 1934: The President Vanishes 1934: That's Gratitude 1934: Two Alone 1935: The Whole Town's Talking 1935: Oil for the Lamps of China 1936: The Prisoner of Shark Island
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1943 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu