Chad Brown (* 13 Augustus 1961 – † 2 Julie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Basket Case 2 (1990) en in die televisiereekse The Ultimate Poker Challenge (2006) en Poker After Dark (2007).
Filmografie Rolprente 1990: Basket Case 2 1990: Mystifying Revelation 2009: Faded Glory 2014: Faded Glory 2: Extra Innings
Televisiereekse 1993: Caesar's Challenge 2006: The Ultimate Poker Challenge 2006: National Heads-Up Poker Championship 2007: Poker After Dark 2007: National Heads-Up Poker Championship
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu