Vir ander riviere genaamd "Dieprivier", sien gerus Dieprivier (dubbelsinnig).

Die Dieprivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Kammanassierivier wat verder stroomaf by die Gouritsrivier aansluit.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap