Vir ander riviere genaamd "Dieprivier", sien gerus Dieprivier (dubbelsinnig).

Die Dieprivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Stroomop van die Impofudam sluit dit by die Kromrivier aan, later word dit weer die Dieprivier voordat dit by St. Francisbaai uitmond in die Indiese Oseaan.

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap