Stephen Brooks (12 Augustus 1942 – 1 Desember 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), The F.B.I. (1965), Star Trek (1966), en The Interns (1970).

Filmografie Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1965: The F.B.I. 1966: Star Trek 1970: The Interns

Televisierolprente 1964: Little Moon of Alban 1972: Two for the Money

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu