Barry Brown (19 April 1951 – 25 Junie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Company (1972), Daisy Miller (1974), en Piranha (1978), en in die televisiereeks Then Came Bronson (1969).

Filmografie Rolprente 1972: Bad Company 1974: Daisy Miller 1974: The Ultimate Thrill 1978: Piranha

Televisiereekse 1969: Then Came Bronson 1970: The Psychiatrist

Televisierolprente 1965: The Teenage Revolution 1978: Lawman Without a Gun

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu