Earl Jolly Brown (18 Oktober 1939 – 24 Augustus 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), Black Belt Jones (1974), Linda Lovelace for President (1975), en Beverly Hills Cop (1984).

Filmografie Rolprente 1973: Live and Let Die 1974: Black Belt Jones 1975: Linda Lovelace for President 1984: Beverly Hills Cop

Video's 1999: Inside 'Live and Let Die'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu