Phil Brown (30 April 1916 – 9 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente State Fair (1945), Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Superman (1978), en Chaplin (1992).
Filmografie Rolprente 1942: Calling Dr. Gillespie 1942: Hello, Annapolis 1942: Pierre of the Plains 1945: State Fair 1945: The Jungle Captive 1949: The Hidden Room 1951: The Harlem Globetrotters 1966: The Boy Cried Murder 1977: Star Wars: Episode IV - A New Hope 1978: Superman 1992: Chaplin 2001: Starwoids
Televisiereekse 1954: Colonel March of Scotland Yard 1956: Aggie 1978: Rebecca of Sunnybrook Farm
Televisierolprente 1957: Tread Softly 1959: The Offshore Island
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu