Timothy Brown (24 Mei 1937 - 4 April 2020) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), Nashville (1975), en Frequency (2000), en in die televisiereeks Remington Steele (1982).

Filmografie Rolprente 1970: MASH 1972: Sweet Sugar 1973: Girls Are for Loving 1974: Dynamite Brothers 1975: Nashville 1976: Black Heat 1979: Pacific Inferno 1987: Code Name Zebra 2000: Frequency

Televisiereekse 1982: Remington Steele

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020