Kevin Brophy is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Long Riders (1980), Hell Night (1981), en Code Name Vengeance (1987), en in die televisiereeks Lucan (1977).

Filmografie Rolprente 1980: The Long Riders 1981: Hell Night 1982: Time Walker 1987: Code Name Vengeance

Televisiereekse 1977: Lucan 1980: The Yeagers

Video's 2006: Remembering the Seduction 2011: Time Walker with Actor Kevin Brophy 2017: Kevin Brophy and Jenny Neumann In Conversation

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024