Paul Brinegar (19 Desember 1917 – 27 Maart 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Plains Drifter (1973), The Creature Wasn't Nice (1983), en Maverick (1994), en in die televisiereeks Rawhide (1959).
Filmografie Rolprente 1957: Copper Sky 1958: How to Make a Monster 1966: Country Boy 1973: High Plains Drifter 1983: The Creature Wasn't Nice 1994: Maverick
Televisiereekse 1953: The Man Behind the Badge 1956: Noah's Ark 1959: Rawhide 1968: Lancer
Televisierolprente 1958: Mann of Action 1981: The Texas Rangers 1994: Wyatt Earp: Return to Tombstone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu