Don Briscoe (20 Maart 1940 – 31 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent House of Dark Shadows (1970) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), Days of Our Lives (1965), en Dark Shadows (1966).

Filmografie Rolprente 1970: House of Dark Shadows

Televisiereekse 1952: Guiding Light 1965: Days of Our Lives 1966: Dark Shadows

Video's 1991: Dark Shadows: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu