Roy Brocksmith (15 September 1945 – 16 Desember 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War of the Roses (1989), Tango & Cash (1989), Total Recall (1990), en Bill & Ted's Bogus Journey (1991).
Filmografie Rolprente 1989: The War of the Roses 1989: Tango & Cash 1990: Total Recall 1991: Bill & Ted's Bogus Journey
Televisiereekse 1989: Tales from the Crypt
Televisierolprente 1983: Jacobo Timerman: Prisoner Without a Name, Cell Without a Number 1992: Steel Justice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu