James Broderick (7 Maart 1927 – 1 November 1982) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974) en Dog Day Afternoon (1975), en in die televisiereekse Brenner (1959) en Family (1976).

Filmografie Rolprente 1969: Alice's Restaurant 1969: The Tree 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1975: Dog Day Afternoon

Televisiereekse 1959: Brenner 1961: Great Ghost Tales 1976: Family

Televisierolprente 1952: Ten Thousand Words 1960: The Iceman Cometh 1960: John Brown's Raid 1964: Abe Lincoln in Illinois 1972: If You Give a Dance, You Gotta Pay the Band 1976: The Phantom of the Open Hearth 1980: The Shadow Box

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu