William Bronder (12 Junie 1930 – 6 Mei 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cannery Row (1982), Stand by Me (1986), en Return to Me (2000), en in die televisiereeks Switch (1975).
Filmografie Rolprente 1982: Cannery Row 1982: Flush 1986: Stand by Me 2000: Return to Me 2013: James Dean's Lost Slideshow
Televisiereekse 1975: Switch 1987: Harry
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu