Walter Brooke (23 Oktober 1914 – 20 Augustus 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bloodlust! (1961), The Graduate (1967), en Tora! Tora! Tora! (1970), en in die televisiereeks The Green Hornet (1966).

Filmografie Rolprente 1955: Conquest of Space 1961: Bloodlust! 1967: The Graduate 1970: Tora! Tora! Tora!

Televisiereekse 1949: One Man's Family 1950: Pulitzer Prize Playhouse 1953: Three Steps to Heaven 1954: The Brighter Day 1957: Hotel Cosmopolitan 1965: Paradise Bay 1966: The Green Hornet 1967: Judd for the Defense 1970: San Francisco International Airport 1975: Archer 1977: Big Hawaii

Televisierolprente 1974: The Stranger Who Looks Like Me 1981: Advice to the Lovelorn

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu