Richard Bright (28 Junie 1937 – 18 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Hair (1979), Once Upon a Time in America (1984), en The Godfather: Part III (1990).

Filmografie Rolprente 1969: Freedom to Love 1971: The Panic in Needle Park 1973: Black Harvest 1974: The Godfather: Part II 1978: On the Yard 1979: Hair 1982: Vigilante 1984: Once Upon a Time in America 1990: The Godfather: Part III 1995: Blue Funk 1997: The Hotel Manor Inn 1998: Jaded 1998: O.K. Garage 2001: Trigger Happy 2006: Day on Fire

Televisiereekse 1987: Houston Knights

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu