Harlan Briggs (17 Augustus 1879 – 26 Januarie 1952) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dodsworth (1936), Abe Lincoln in Illinois (1940), The Bank Dick (1940), en My Pal Trigger (1946).

Filmografie Rolprente 1936: Dodsworth 1936: Dynamite Delaney 1940: Abe Lincoln in Illinois 1940: The Bank Dick 1946: My Pal Trigger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu