Abner Biberman (1 April 1909 – 20 Junie 1977) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente His Girl Friday (1940), The Leopard Man (1943), Winchester '73 (1950), en The Golden Mistress (1954).
Filmografie Rolprente 1940: His Girl Friday 1941: The Gay Vagabond 1943: The Leopard Man 1943: Submarine Alert 1950: Winchester '73 1954: The Golden Mistress 1955: The Looters 1955: Running Wild 1956: Behind the High Wall 1956: The Price of Fear 1957: Gun for a Coward 1957: The Night Runner 1958: Flood Tide 1967: Too Many Thieves
Televisiereekse 1974: Kodiak
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs