Lexie Bigham (4 Augustus 1968 – 17 Desember 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dave (1993), Drop Zone (1994), Se7en (1995), en High School High (1996).
Filmografie Rolprente 1992: South Central 1993: Dave 1994: Drop Zone 1995: Se7en 1996: High School High
Televisiereekse 1993: The Micronots!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu