Ramon Bieri (16 Junie 1929 – 27 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Andromeda Strain (1971), Badlands (1973), en Sorcerer (1977), en in die televisiereeks Magnum, P.I. (1980).
Filmografie Rolprente 1971: The Andromeda Strain 1973: Badlands 1976: Nicole 1977: Sorcerer 1979: The Frisco Kid 1988: Vibes
Televisiereekse 1960: Directions 1970: Men at Law 1971: Sarge 1972: Jigsaw 1974: Lucas Tanner 1979: Joe's World 1980: Magnum, P.I. 1981: Bret Maverick
Televisierolprente 1970: Southern Fried 1974: It's Good to Be Alive 1975: Crossfire 1977: A Love Affair: The Eleanor and Lou Gehrig Story 1980: A Christmas Without Snow 1981: A Matter of Life and Death 1987: Juarez
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu