Richard Biggs (18 Maart 1960 – 22 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Babylon 5 (1994), en Crusade (1999).
Filmografie Rolprente 2002: Invasion: Anime Starship II: Rendezvous with Ramses
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1987: Once a Hero 1994: Babylon 5 1999: Crusade
Televisierolprente 1992: One Stormy Night 1998: Babylon 5: In the Beginning 1998: Babylon 5: Thirdspace 1998: Babylon 5: The River of Souls
Video's 2004: The Biggs and Carter Experience
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu