Vincent Baggetta (7 Desember 1944 – 2 Mei 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Man Who Wasn't There (1983) en in die televisiereekse Charlie's Angels (1976), Hill Street Blues (1981), en Remington Steele (1982).

Filmografie Rolprente 1983: The Man Who Wasn't There

Televisiereekse 1967: Love Is a Many Splendored Thing 1976: Charlie's Angels 1978: The Eddie Capra Mysteries 1979: Eischied 1981: Hill Street Blues 1982: Remington Steele 1982: Chicago Story 1986: Jack and Mike

Televisierolprente 1967: The Winter's Tale 1981: Chicago Story 1987: Carly's Web 1988: Shakedown on the Sunset Strip

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1937